Jy ken die plek van my sakdoek
As ek daar le soos n pap snoek
Die liefde is soms desperaat
As die reen so val op die sinkplaat
Ja nee, een van die dae is dit tyd vir bruilof
Dan is almal weer soos n tierwolf
Jy is gelukkig my hartdief
Dit maak my so dolverlief.
Ja nee, eks so bly ek het vir jou gevind
Want jy is immers soos ek gesind
Jy is my girl, sprokiesmooi
My eie jongnooi.

